Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 3 van 16 in die 1994 Formule Een-seisoen | ||
Datum | 1 Mei 1994 | |
Amptelike naam | 14º Gran Premio di San Marino | |
Plek | Autodromo Enzo e Dino Ferrari, Imola, Emilia-Romagna, Italië | |
Baan | Permanente renbaan 5.040 km (3.144 mi) | |
Afstand | 58 rondtes, 292.320 km (182.351 mi) | |
Beplande afstand | 61 rondtes, 307.440 km (191.784 mi) | |
Weer | Sonnig | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Ayrton Senna | Williams-Renault |
Tyd | 1:21.548 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Damon Hill | Williams-Renault |
Tyd | 1:24.335 op rondte 10 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Michael Schumacher | Benetton-Ford |
Tweede | Nicola Larini | Ferrari |
Derde | Mika Häkkinen | McLaren-Peugeot |
Die 1994 Formule 1 San Marino Grand Prix is op 1 Mei 1994 op die Autodromo Enzo e Dino Ferrari in Imola, Italië gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Michael Schumacher in 'n Benetton-Ford gewen.